Modulekode | RKD 151 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Verklaring van begrippe (spel, vryetyd, rekreasie). Rol van rekreasie in die samelewing. Filosofie van vryetydprogramme. Voordele van rekreasie. Vryetydsbehoeftes van die gemeenskap. Rekreasie-ervarings as ‘n diens. Funksies van die rekreasiekundige. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App